Maandag 14 November 2011

Sulet se besoek: Days Bay

Ons het probeer om dinge te doen terwyl Sulet hier was, waarvoor ons nog voorheen tyd gehad het nie. Een van die dinge was om met die Dominion Post ferry te ry van die Queens Wharf na Days Bay, Eastbourne.



Wie is die twee mooi meisies op die ferry?









 








 Weer terug met die ferry

 Die stad vanaf die ferry by die Queens Wharf
 'n Sassy red bier vir my en pear cider vir Sulet om die dors te les by
Mac's Brewbar langs die fanzone by die wharf
 en 'n rob op die rotse by die Queen's Wharf

Geen opmerkings nie: