Vrydag 19 Augustus 2011

Wellington CBD (vervolg)

Hierdie is foto's van die besigheidsgedeelte van die CBD. Cubastraat en Courtney Place is waar die jongmense uithang en dis meer waar die vermaak en aandlewe is. Tussen Lambton Quaya en die stasie is dit baie meer formeel met heeltemal ander tipe winkels, banke en kantoorblokke. Jy kan dit ook in die week sien aan die mense se kleredrag. 
Spitsverkeer in Welllington

















Wag en wag by 'n busstop!

Taranakistraat loop deur die stadgedeelte tot by die Te Papa Museum
 Die parlementsgebou






Geen opmerkings nie: